Amajuba-distriksmunisipaliteit

Die Amajuba-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Newcastle. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC25.

Amajuba
Provinsie KwaZulu-Natal
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC25
Plaaslike munisipaliteite Newcastle, eMedlangeni, Dannhauser
Hoofstad Newcastle
Burgemeester
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Oppervlakte 6 911 km²
Bevolking 499 839 (2011)

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteit Kode Bevolking %
NewcastleKZN252225 45934.32%
DannhauserKZN254137 52620.93%
eMadlangeniKZN253119 92218.25%

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Zoeloe418 21589.35%
Engels19 3884.14%
Afrikaans17 8483.81%
Suid-Sotho6 8971.47%
Swazi1 7150.37%
Xhosa1 5980.34%
Ander7460.16%
Ndebele7010.15%
Noord-Sotho4240.09%
Tswana3470.07%
Tsonga1030.02%
Venda580.01%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik243 89152.11%
Manlik224 14947.89%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart431 60992.22%
Blank21 4694.59%
Asiaties11 9282.55%
Kleurling3 0340.65%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 0452 10211.13%
05 - 0956 84112.14%
10 - 1456 91212.16%
15 - 1956 81512.14%
20 - 2445 7859.78%
25 - 2938 0318.13%
30 - 3430 1306.44%
35 - 3927 4875.87%
40 - 4425 0405.35%
45 - 4920 8814.46%
50 - 5416 3843.50%
55 - 5911 8582.53%
60 - 6410 3782.22%
65 - 697 2851.56%
70 - 745 4141.16%
75 - 793 1070.66%
80 - 842 4000.51%
85 - 896810.15%
90 - 943000.06%
95 - 991380.03%
100 plus710.02%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 267 712 [57.20% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 118 344 [25.29% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 44.21% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC54 14245.75%
IVP42 52935.94%
DA12 13410.25%
ACDP2 7992.37%
UDM1 5151.28%
VF+1 0530.89%
NNP7280.62%
Azapo4970.42%
MF4560.39%
PAC4240.36%
UF4080.34%
OD3660.31%
UCDP2050.17%
NA1730.15%
SOPA1680.14%
PJC1590.13%
CDP1570.13%
TOP1370.12%
EMSA1310.11%
KISS1020.09%
NLP610.05%
Totaal118 344100.00%

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.