Alseïde
Alseïdes (Grieks: Ἀλσηΐδες) was in die Griekse mitologie die nimfe van valleie en boorde. Dit het hulle vermaak verskaf om reisigers bang te maak.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Alseid
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.