Alooi-oranje
Die kleur alooi-oranje is 'n diep skakering van oranje, wat eerder na bruin neig.
#C46210 |
Alhoewel dit veronderstel is om 'n metaalkleur te wees, bestaan daar nie tans 'n manier om metaalkleure op 'n rekenaarmonitor weer te gee nie.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word alooi-oranje as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #C46210 |
RGB-kleurmodel | (196, 98, 16) |
CMYK | (0, 50, 92, 23) |
HSV | (27°, 92%, 77%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.