Aloidendron eminens
Aloidendron eminens (voorheen Aloe eminens) is 'n boomaalwyn en vetplant wat tot die familie van aalwyne (Asphodelaceae) behoort. Die plant is endemies aan die noorde van Somalië.
Aloidendron eminens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloidendron |
Spesie: | A. eminens |
Binomiale naam | |
Aloidendron eminens (Reynolds & P.R.O.Bally) Klopper & Gideon F.Sm., (2013) | |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.