Alma mater

Alma mater (Latyn: alma "voedsaam/vriendelik", mater "moeder"; mv. [selde gebruik] almae matres) is 'n allegoriese Latynse frase wat na 'n universiteit of kollege verwys waar 'n persoon voorheen gestudeer het.

Alma Mater standbeeld deur Daniel Chester French, Columbia-universiteit, New York Stad

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.