Allier
Allier (03) (Oksitaans Alèir) is 'n Franse departement van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes wat vernoem is na die rivier Allier.
Allier (03) | |
---|---|
Gewes | Auvergne-Rhône-Alpes |
Prefektuur | Moulins |
Onderprefekture | Montluçon, Vichy |
Bevolking | 335 975 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 46 inw./vk km |
Oppervlakte | 7 340 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 35 |
Munisipaliteite | 320 |
President van die Conseil général |
Claude Riboulet (UDI)[1] |
Eksterne skakels
Verwysings
- [france3regions-20170925-[info-bouton1] "Claude Riboulet succède à Gérard Dériot à la tête du Conseil départemental de l’Allier"], France 3, 25.09.2017.
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.