Alldays

Alldays is 'n dorp in die Blouberg Munisipaliteit van Capricorn-distrik in die noordweste van die Limpopo-provinsie, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van sowat 2 987 inwoners in 2011 gehad.

Alldays
Alldays is in Limpopo
Alldays
Alldays
 Alldays se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°40′S 29°06′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikCapricorn
MunisipaliteitBlouberg
Oppervlak
  Totaal2,42 km2 (0,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 987
  Digtheid1 234/km2 (3 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense1.6%
  Indiërs/Asiërs0.3%
  Bruin mense0.1%
  Swart mense97.7%
  Ander0.3%
Taal (2011)
  Noord-Sotho85.8%
  Venda4.9%
  Engels1.9%
  Afrikaans1.6%
  Ander5.9%
Poskode (strate)
0909
Poskode (posbusse)
0909
Skakelkode015

Die Venetia-diamantmyn is naby Alldays geleë, binne die 360 vk. kilometer Venetia Limpopo-natuurreservaat. Dit is een van die ses oorblywende myne van De Beers in Suid-Afrika. Dit is ook die jongste diamantmyn in die land. Dit beskik ook oor 'n klein lughawe: Alldays-lughawe.

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Alldays". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.