All Citizens Party

All Citizens Party (ACP) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party met Dr Senathi Fisha as stigter en leier van die party. Fisha, ‘n mediese dokter het suksesvol ‘n saak van diskriminasie teen swart mediese praktisyns deur mediese skemas gevoer, en besluit om die politiek te betree “... om die stem van gewone Suid-Afrikaners in die Parlement erken te kry.”[1]

ACP gaan aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelneem.[2]

Verwysings


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.