Algebraïese kromme
In algebraïese meetkunde is 'n algebraïese kromme 'n algebraïese variëteit van dimensie een.[1] Die teorie van die krommes in die algemeen is redelik volledig in die 19de eeu ontwikkel nadat talle besondere voorbeelde oorweeg is, beginnende met die sirkel en ander keëlsnitte.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.