Alexandra Beukes
Alexandra Beukes is sedert Junie 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Tussen 2009 en 2019 het sy as 'n lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer gedien. Beukes was kortliks in 2017 die Noord-Kaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling.[1]
Alexandra Beukes | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 12 June 2019 | |
Noord-Kaapse LUR vir vervoer, veiligheid en skakeling | |
---|---|
Ampstermyn 10 Mei 2017 – 1 Junie 2017 | |
Premier | Sylvia Lucas |
Voorafgegaan deur | Pauline Williams |
Opgevolg deur | Pauline Williams |
Lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer | |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 7 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
Nasionaliteit | ![]() |
Politieke party | African National Congress |
Verwysings
- (en) Seleka, Ntwaagae. Kebby Maphatsoe returning to Parliament. News24. Besoek op 28-01-2021.
Eksterne skakels
- Ms Alexandra Jennifer Beukes op Parlement van Suid-Afrika
- Alexandra Jennifer Beukes op People's Assembly
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.