Alex Heyns
Alexander Jacobus (Alex) Heyns was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was veral bekend vir sy rol as Boet Fasie in 'Nommer Asseblief'. Heyns is op 14 November 1988 in Pretoria aan longkanker oorlede.[1]
Alex Heyns | |
Geboortenaam | Alexander Jacobus Heyns |
---|---|
Geboorte | 23 November 1920 Calvinia, Cape Province, South Africa |
Sterfte | 14 November 1988 Pretoria |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
- Outlaw of Gor, 1989
- Steel Dawn, 1987
- Shaka Zulu, 1987
- Liewe Hemel, Genis!, 1987 as Oom Botes
- Allan Quatermain and the Lost City of Gold, 1986
- Shaka Zulu (TV-minireeks), 1986
- Die Groen Faktor, 1984
- Auf Achse (TV-reeks), 1983
- Koöperasiestories (TV-reeks), 1983 as Oom Botes
- Verkeerde nommer, 1982
- Nommer asseblief, 1981 as Oom/Boet Fasie
- Kiepie en Kandas, 1980 as Oupa
Verwysings
- Alex Heyns sterf aan longkanker, Die Burger, 15 November 1988
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.