Album (musiek)

'n Musiekalbum is 'n versameling van klankopnames wat op 'n CD, plaat, toonband, of op 'n ander medium uitgereik is.

Vroeƫ musiekalbums was pakkette van 78 opm-plate in boekformaat.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.