Albulidae

Die Beenvisse (Albulidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Albuliformes behoort. Twee genera met verskeie spesies behoort tot diƩ familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Albulidae
Albula vulpes
Pterothrissus gissu
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Greenwood, Rosen, S. H. Weitzman & Myers, 1966
Familie:
Albulidae

Bleeker, 1859
Genera

Albula
Pterothrissus

Kenmerke

Lede van hierdie visfamilie is langwerping en silindries gebou, met klein skubbe. Die mond is onder die snoet, die stertvin gevurk en die bekkenvinne is verder na agter op die pens geplaas.

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Albula

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.