Albert van der Sandt Centlivres
Albert van der Sandt Centlivres (13 Januarie, 1887 – 19 September, 1966) was 'n Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika. Hy is op 13 Januarie 1887 in Kaapstad gebore en ontvang sy opleiding aan die Suid-Afrikaanse Kollege en Oxford. Hy word 'n advokaat in Kaapstad, word bevorder tot regter en was Hoofregter van 1950 tot 1957. Sedert 1951 was hy ook die kanselier van die Universiteit van Kaapstad. Hy is oorlede op 19 September 1966.
Albert van der Sandt Centlivres | |
Ampstermyn 1950 – 1957 | |
Monarg | George VI Elizabeth II |
---|---|
Goewerneur-generaal | Gideon Brand van Zyl E.G. Jansen |
Voorafgegaan deur | Ernest Frederick Watermeyer |
Opgevolg deur | Henry Fagan |
Appèlregter van die Hooggeregshof van Suid-Afrika | |
Ampstermyn 1939 – 1950 | |
Regter van die Kaapse Provinsiale Afdeling | |
Ampstermyn 1935 – 1939 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Kaapstad, Kaapkolonie | 13 Januarie 1887
Sterf | 19 September 1966 (op 79) Kaapstad, Kaapprovinsie, Suid-Afrika |
Alma mater | Suid-Afrikaanse Kollege New College, Oxford |
Sien ook
Bron
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.