Albert Frost
Albert Frost is 'n bekende Suid-Afrikaanse kitaarspeler en sanger. Frost het op 12-jarige ouderdom reeds begin kitaar speel. Op 17 begin hy saam met die legendariese bluesgroep, die Blues Broers te speel. Hy was ook deel van die groep Frosted Orange. Sy debuut-solo-album, Devils And Gods, is in 2009 uitgereik.[1]
Albert Frost | |
---|---|
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, kitaar |
Webwerf | albertfrost.com |
In 2017 het hy 'n SAMA gewen vir Best Rock Album vir The Wake Up.[2]
Van die ander kunstenaars waarmee hy opgetree het sluit in: Koos Kombuis se Hartseerland; Valiant Swart se Vloek van die kitaar en Die Mystic Boer; asook die groep New Porn.[3]
Diskografie
Met Die Blues Broers
- Sharp Street (1995)
- Been Around (1996)
- Cellar Tapes (1998)
- Out Of The Blue (2011)
- Into The Red (2014)
Met Koos Kombuis
- Blou Kombuis (2000)
- Langpad Na Lekkersing (2016)
Met Frosted Orange
- My Love Is A Leopard (2002)
Met Arno Carstens
- Another Universe (2004)
- The Hello Goodbye Boys (2005)
Met Anton Goosen
- Padkos (2017)
Solo
- Catfish (2002)
- Devils & Gods (2009)
- Live In Grahamstown (2013)
- The Wake Up (2016)
Sien ook
Eksterne skakels
- Albert Frost se amptelike webwerf Geargiveer 9 Februarie 2010 op Wayback Machine
- Devils and Gods op YouTube
Verwysings
- CD-resensie Albert Frost Devils & Gods, Beeld, 29 Augustus 2009.
- "Albert Frost". Albert Frost (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2019. Besoek op 14 Augustus 2018.
- Tromspeler wat deur ’n fase gaan, Beeld, 17 Junie 2008.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.