Al Jama-ah

Al Jama-ah is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is in 2007 gestig en hulle hoofkantoor is in Pinelands in Kaapstad. Hulle neem vir die eerste keer in 2009 aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing deel. Hulle het ook die jaar aan die provinsiale verkiesings in Wes-Kaap en KwaZulu-Natal deelgeneem.[1]

Al Jama-ah
Leier Ganief Hendricks
Gestig 23 April 2007
Hoofkwartier Pinelands, Kaapstad
Ideologie Islam
Amptelike kleure Rooi, groen, swart en wit
                   
Webblad www.aljama.co.za

Die party het ten doel om Moslem-belange te ondersteun en Sharia-wette te handhaaf.[2]

Verkiesingsresultate

Verkiesing Stemme  % Setels
2019[3] 31 468 0.18 1
2014 25 976 0.14 0
2009 25 947 0.15 0

Munisipale verkiesings

Verkiesing Stemme  %
2021[4] 61 189 0,20%
2016[5] 36 891 0,10%
2011 13 227 0,04%

Sien ook

Verwysings

  1. "Final List of Parties to contest the 2009 Elections" (in Engels). Polity.org.za. 11 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2019. Besoek op 13 April 2009.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2011. Besoek op 10 Mei 2014.
  3. "This is how many MPs each party can send to Parliament" (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 11 Mei 2019.
  4. "Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Besoek op 11 November 2021.{{cite web}}: AS1-onderhoud: url-status (link)
  5. "Results Summary – All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 13 Oktober 2016.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.