Al Hamra-toring
Die Al Hamra-toring is 'n 77-verdieping hoë wolkekrabber in Koeweit-stad, Koeweit. Met 'n hoogte van 412,6 meter is dit tans die hoogste gebou in Koeweit, en die 17de hoogste in die wêreld. Dit is ook die wêreld se hoogste beeldgevormde toring. Die gebou is in 2011 voltooi.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Al Hamra-toring.
- (en) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.