Al-Ghashiya

Al-Ghashiya (Arabies: الغاشية, "Die Oorweldigende Gebeurtenis") is die 88ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 26 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

الغاشية
  Soera 88 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Ghashiya
TransliterasieAl-Ghaasjija
In Afrikaans"Die Oorweldigende Gebeurtenis"
Deel30
Ajat26
Die soera "Die Oorweldigende Gebeurtenis".

Opsomming

Die naam van die soera kom uit vers 1. Die hoofstuk se onderwerpe is die Paradys, die hel en die wonder van die skepping van alle dinge deur God.

Aan die einde, in vers 21-22, praat God met Mohammed en sê Hy vir hom: "Vermaan dan, want u is slegs ’n waarskuwer; U is geen bewaarder oor hulle nie."[1]

Verwysings

  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

Vorige soera:
Al-A'la
Die Koran Volgende soera:
Al-Fajr
Soera Al-Ghashiya

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.