Al-Buruj

Al-Burûj (Arabies: البروج, "Die Sterre") is die 85ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 22 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

البروج
  Soera 85 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Burûj
TransliterasieAl-Boeroedj
In Afrikaans"Die Sterre"
Deel30
Ajat22

Opsomming

Die naam van die soera kom uit vers 1: "By die sterbesaaide hemel".[1] Die titel word ook as "Die Groot Sterre" vertaal.[2] Die woord Al-Burûj is die meervoud van Burj, wat "fort" of "toring" beteken; iets wat van 'n afstand gesien kan word.

In die soera word vetrel van die vuur wat oor die vervolgers van die gelowiges gekom het. In vers 11 word die beloning van die gelowiges genoem. Laastens word Farao en Thamoed voorgehou as voorbeelde van wat gebeur as mense die Koran verwerp.

Verwysings

  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
  2. Quran sura 85: sien vertalings deur Arberry, Pickthall en Palmer

Skakels

Vorige soera:
Al-Inshi’ka’k
Die Koran Volgende soera:
At-Tari'k
Soera Al-Buruj

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.