Al-Bayyina

Al-Bayyina (Arabies: البينة, "Die Duidelike Bewys") is die 98ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 8 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar, hoewel dit betwis word.

البينة
  Soera 98 van die Koran  
KlassifikasieMedinees(betwis)
In ArabiesAl-Bayyina
TransliterasieAl-Bajjina
In Afrikaans"Die Duidelike Bewys"
Deel30
Ajat8

Opsomming

Die naam van die soera kom uit vers 1. Die mens word in dié hoofstuk gemaan om God te aanbid, en dan wag die beloning in die hiernamaals. Daarteenoor is die ongelowiges gedoem.

Skakels

Vorige soera:
Al-'Kadr
Die Koran Volgende soera:
Al-Zalzala
Soera Al-Bayyina

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.