Al-'Ala'k

Al-'Ala'k (Arabies: العلق, "Die Gestolde Bloed") is die 96ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 19 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

العلق
  Soera 96 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-'Ala'k
In Afrikaans"Die Gestolde Bloed"
Deel30
Ajat19

Opsomming

Die algemene geloof is dat dié hoofstuk die eerste een is wat aan Mohammed geopenbaar is. Terwyl hy in die Grot van Hira was, het die engel Gabriël aan hom verskyn en beveel om te lees. Toe hy sê hy kan nie lees nie, het Gabriël vir hom gesê: "Lees in die Naam van u Heer, die Skepper – wat die mens uit ’n bloeddruppel skep."[1] Daar word algemeen geglo die eerste vyf ajat is toe aan hom geopenbaar, en die res in nog twee dele.

Verwysings

  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

Vorige soera:
At-Tin
Die Koran Volgende soera:
Al-'Kadr
Soera Al-'Ala'k

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.