Akwa (kleur)
Akwa poog om die kleur van kraanwater voor te stel. Dit is 'n groenerige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan.
- Moet nie met die kleur akwamaryn verwar word nie.
#00FFFF |
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word akwa soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #00FFFF |
RGB-kleurmodel | (0, 255, 255) |
CMYK | (100, 0, 0, 0) |
HSV | (180°, 100%, 100%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.