Akosombodam

Die Akosombodam is dam in die Voltarivier in die suid-ooste van Ghana. Agter die wal is die Voltameer; die wêreld se grootste mensgemaakte meer volgens oppervlakte: 8,502 km2. Hidroëlektrisiteit word by die dam opgewek en die vermoë tans is 1,020 MW.

Akosombodam
Kruinsluise van die dam
Kruinsluise van die dam
Amptelike naam Akosombodam
Ander naam Voltameer
Ligging
Provinsie/Land Ghana
Koördinate
Dam in Voltarivier
Doel Stoordam, Hidroëlektrisiteit
Konstruksie begin 1961
Openingsdatum 1965
Soort dam Grondwal
Hoogte van wal 114 m
Lengte van wal 660 m
Reservoir Voltameer
Maksimumkapasiteit 1 020 MW
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.