Akkedisbergpas
Akkedisbergpas, ook bekend as die Hagedisbergpas, is 'n bergpas in die Kleinrivierberge in die Overberg lĂȘ op die R326-roete, noordoos van Stanford in die rigting van Riviersonderend. Die pas bereik sy hoogtepunt op 140 m en het 'n maksimum helling van 1:26.
Akkedisbergpas Hagedisbergpas | |
Ligging | Noordoos van Stanford |
---|---|
Maksimumhelling | 1:26 |
Hoogte | 140m |
Oppervlak | Grond |
In | Akkedisberg |
Pad | R326 |
Hierdie pas is in die Wes-Kaap moet nie met die Akkedispas in die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap verwar word nie.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.