Akasia

Akasia is 'n groep woonbuurte aan die noordekant van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is sedert 2000 onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Akasia het ongeveer 59 455 inwoners in 2011 gehad en sluit buurte soos Orchards, KarenparkAmandasig, TheresaparkNinaparkClarina, Hesteapark, Florauna en Chantelle in.

Nota: Moenie verwar word met die parlementêre woonbuurt Akasiapark in Kaapstad nie.
Akasia
Akasia is in Gauteng
Akasia
Akasia
 Akasia se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°40′00″S 28°06′34.2″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal80,84 km2 (31,21 vk. myl)
Hoogte
1 315 m (4 314 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal59 455
  Digtheid735/km2 (1 900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense23.92%
  Indiërs/Asiërs0.78%
  Bruin mense1.10%
  Swart mense73.75%
  Ander0.2%
Taal (2011)
  Tswana 23.82%
  Afrikaans 23.31%
  Sepedi 12.43%
  Engels 9.87%
  Ander 30.57%
Skakelkode012

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Akasia". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.