Aisne
Aisne (02) is 'n Franse departement van die gewes Hauts-de-France wat vernoem is na die Aisnerivier.
Aisne (02) | |
---|---|
Gewes | Hauts-de-France |
Prefektuur | Laon |
Onderprefekture | Château-Thierry, Saint-Quentin, Soissons, Vervins |
Bevolking | 531 345 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 72 inw./vk km |
Oppervlakte | 7 369 vk km |
Arrondissemente | 5 |
Kantonne | 42 |
Munisipaliteite | 816 |
President van die Conseil général |
Nicolas Fricoteaux |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aisne.
- Die webwerf van die Prefektuur
- Die webwerf van die Conseil général
- Comité départemental du tourisme de l'Aisne
- france-pub.com/aisne.php
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.