Airopos II van Masedonië
Airopos II (Grieks: Ἀέροπος Β), uit die Argeïese Dinastie, was van 399 tot 393 v.C. koning van Masedonië.
Airopos II | |
---|---|
Koning van Masedonië | |
Tydperk | 399 – 393 v.C. |
Grieks | Ἀέροπος Βʹ ὁ Μακεδών |
Huis | Argeïese Dinastie |
Voorganger | Orestes |
Opvolger | Archelaos II |
Vrou | onbekend |
Kinders | Pausanias |
Vader | onbekend |
Moeder | onbekend |
Geloof | Griekse mitologie |
Die eerste drie jaar was hy die voog van Orestes, die seun van Archelaos I, en vir die res van die tyd het hy alleen regeer. Hy is opgevolg deur sy seun Pausanias.[1]
Verwysings
- Diodorus Siculus, xiv. 37, 84; Dexippus, ap. George Syncellus p. 263, a.; komp. Polyaenus ii. 1. § 17.
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.