Air Uganda

Air Uganda is 'n lugredery van Uganda wat in die privaatbesit van "Meridiana Africa Airlines (Uganda) Limited" was. Dit is in 2007 gestig en het in 2014 bankrot gegaan.

Air Uganda
IATA ICAO Roepteken
U7 UGA UGANDA
Gestig2007
Laaste vlug2014
BedryfsbasisseEntebbe Internasionale Lughawe
FokusstedeKampala, Entebbe
LojaliteitsprogramCelestars
Vlootgrootte3
Bestemmings9
HouermaatskappyCelestair
HoofkantoorWampewolaan 4, Kololo, Kampala, Uganda
SleutelpersoneCornwell Muleya (HUB)[1]
Webwerfhttp://www.air-uganda.com

Bestemmings

Air Uganda bied geskeduleerde vlugte aan na Burundi, Kenia, Rwanda, Somalië, Suid-Soedan en Tanzanië.

Vloot

Die vloot van Air Uganda vir internasionale bestemmings bestaan in Julie 2014 uit:

  • 3x Embraer CRJ-200

Verwysings

  1. Thome, Wolfgang (8 April 2013). "New Chief At Air Uganda" (in Japannees). eTN Global Travel Industry News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 22 April 2014.



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.