Ai-Ais
Ai-Ais is 'n vakansieoord in die suide van Namibië met warmwaterbronne, geleë in die bedding van die Visrivier, sowat 128 km wes van Karasburg en 224 km suidwes van Keetmanshoop.
Ai-Ais | |
---|---|
![]() ![]() Ai-Ais | |
Koördinate: 27°55′15″S 17°29′27″O | |
Land | ![]() |
Streek | ǀǀKaras |
Hoogte | 0,2 m (,6,6 ft) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Die naam is afgelei van Khoikhoi /Ae-/aes, wat vuurwater, met ander woorde warm soos vuur, beteken.[1][2]
Die gebied rondom Ai-Ais is in 1964 tot 'n wildtuin verklaar.[2]
![](../I/Ai_Ais_SPA.jpg.webp)
Die spa by Ai-Ais
Verwysings
- Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 54. Besoek op 28 Augustus 2013.
- Cassidy, Joseph (2009). Place Names of Namibia A Historical Dictionary. Windhoek: Macmillan Education Namibia Publishers (Pty) Ltd. p. 1. ISBN 978-99916-0-654-5.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.