Ahriman
Angra Mainjoe (Avesties: 𐬀𐬢𐬭𐬀⸱𐬨𐬀𐬌𐬥𐬌𐬌𐬎 Aŋra Mainiiu) of Ahreman (Persies: اهرِمن) is die Avestiese naam van Zoroastrisme se basis vir die "vernietigende/bose gees" en die hoofteenstander van óf Spenta Mainjoe, die "goddelike gees", of regstreeks van Ahoera Mazda, die opperste godheid in Zoroastrisme. Die Middel-Persiese ekwivalent is Ahriman (𐭠𐭧𐭫𐭬𐭭𐭩) of Ahrimanes.[1]
Ahriman | ||
God van boosheid, chaos, verwoesting | ||
Die Middel-Persiese woord hlmn (Ahreman) in Pahlewi-skrif. Dit word tradisioneel onderstebo geskryf. | ||
Soort god | Zoroastries | |
Tuiste | Groter Iran |
Verwysings
- Cobbe, Frances Power (1865). "The Sacred Books of the Zoroastrians". Studies New and Old of Ethical and Social Subjects. Londen: Trubner & Company. p. 131. Besoek op 30 April 2022.
Skakels
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.