Agulhasvlakte
Die Agulhasvlakte is 'n komplekse vleilandstelsel wat aan die suidpunt van Afrika lê.[1][2] Dit begin noord van Bredasdorp, en strek tot na die suidpunt van Kaap Agulhas. Die westelike grens lê naby Gansbaai.[3]
Daar is baie bedreigde spesies in die gebied.[4] Baie van hulle word nie in die staatswoude en privaat natuurreservate langs die kusgebiede aangetref nie, maar woon meer in die binneland.[5][6]
Flora
'n Nuwe fynbosleliespesie, die Nuwejaarslelie (Cyrtanthus novus-annus), is in 'n bewaringsgebied op die Agulhasvlakte ontdek.[7]
Paleo-Agulhasvlakte
Die nou onderwater Paleo-Agulhasvlakte in Suid-Afrika het uiteenlopende, groen ekosisteme en volop wild vir vroeë mense gehad.[8]
Verwysings
- https://fynbos.saeon.ac.za/?p=3172
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2023. Besoek op 11 Januarie 2023.
- https://www.researchgate.net/figure/Map-showing-the-location-of-the-Agulhas-Plain-8_fig3_284560037
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2023. Besoek op 11 Januarie 2023.
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2022. Besoek op 11 Januarie 2023.
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2022. Besoek op 11 Januarie 2023.
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2022. Besoek op 11 Januarie 2023.
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2021. Besoek op 11 Januarie 2023.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.