Agulhasbank

Die Agulhasbank is 'n uitloper van die kontinentale bank van Afrika suid van Kaap Agulhas. Die bank is vlak en daal tot 200 m diep en strek vir 300 km die see in. Dit speel 'n kritiese rol in die kommersiĆ«le visbedryf van Suid-Afrika. Die Atlantiese Oseaan en Indiese Oseaan ontmoet mekaar op die bank by Kaap Agulhas.

Kaart wat die ligging van Agulhasbank relatief tot Kaap die Goeie Hoop aandui.
Die Agulhas bank suid van Kaap Agulhas.

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.