Agsteman

'n Agsteman (of agtsteman) is die nommer 8 spelerposisie in rugby.

Let op die koppe van spelers nommer 8 (die agstemanne) in die skrum.

Die flanke (nommers 6 en 7) en die agsteman staan gesamentlik as die losvoorspelers bekend, want hulle lywe bind 'losweg' aan die skrum. Hulle kan wegbreek van die vaste skrum of lynstaan sonder dat 'n ander (vaste, nrs. 1-5) voorspeler eers hoef te ontbind. Volgens die spelreëls moet flanke en agstemanne egter tenminste met 'n armlengte gebind bly totdat die bal uit die skrum is.

Noemenswaardige agstemanne

'n Paar bekende agstemanne (almal Springbokke) as voorbeeld:


Spelerposisies in rugby
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.