Agra

Agra (Hindi: आगरा, Oerdoe: آ گرہ, uitgespreek /ˈɑːɡrə/) is 'n groot stad in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Die stad is ook die tuiste van die Taj Mahal langs die Yamunarivier. In 2010 het die stad 'n bevolking van sowat 1,7 miljoen gehad.

Agra
आगरा
آ گرہ

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Uttar Pradesh
 Koördinate 27°11′N 78°01′O
 Stigting 1475
 Oppervlakte:  
 - Totaal 188,40 vk km
 Hoogte bo seevlak 171 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 686 976
 - Bevolkingsdigtheid 8 954/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 727 275
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester
 Amptelike webwerf agra.nic.in

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.