Agatha Christie
Agatha Christie (15 September 1890 – 12 Januarie 1976) was ’n Britse skryfster, bekend vir talle gewilde romans oor moorde en die speurders wat dit oplos.
Agatha Mary Clarissa Christie | |
---|---|
Gebore | Agatha Mary Clarissa Miller 15 September 1890 |
Sterf | 12 Januarie 1976 (op 85) Wallingford, Oxfordshire, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Romanskrywer, kortverhaalskrywer, dramaturg en digter |
Bekend vir | Skepping van karakters soos Hercule Poirot en Mej. (Jane) Marple |
Eggenoot | Archibald Christie (1914–1928, geskei) Max Mallowan (1930–1976, haar dood) |
Kinders | Rosalind Hicks (1919–2004) |
Webwerf | www.agathachristie.com |
Handtekening | |
Sy was een van die wêreld se bekendste speurverhaalskryfsters. 'n Beraamde vier miljard kopieë van haar novelle is verkoop, insluitend 'n beraamde miljard kopieë van vertalings uit die oorspronklike Engels in 103 ander tale.[1] Sy is net deur die Bybel en Shakespeare uitverkoop.
Haar bekendste karakters is Miss Marple en Hercule Poirot. Twee van haar bekendste boeke, wat albei verfilm is, is Murder on the Orient Express en Death on the Nile.[2]
Werke
|
|
|
Verwysings
- "Die Agatha Christie-webwerf". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2006. Besoek op 18 Maart 2007.
- HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.