Afrikaanse koekoek
Die Afrikaanse koekoek (Cuculus gularis) is 'n gelokaliseerde, algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël en leef in savanne en boomveld. Die voël kom voor in Zimbabwe, Botswana, oos en sentraal Namibië, die noordelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 30 – 32 cm lank en 95 - 112 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African Cuckoo.
Afrikaanse koekoek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. gularis |
Binomiale naam | |
Cuculus gularis Stephens, 1815 | |
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die mikstertbyvanger as broeigasheer.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Cuculus gularis. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Cuculus gularis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.