Affiks
'n Affiks is 'n taalkundige term vir 'n woorddeel, wat opsig self nie betekenis dra nie, maar wat aan ander woorde geheg word om sodoende nuwe woorde te vorm.
Tipes affikse
'n Affiks kan een van die volgende wees:
- 'n Voorvoegsel (prefiks)
- 'n Invoegsel (infiks)
- 'n Agtervoegsel (suffiks)
- 'n Omvoegsel
- 'n Betekenisdraende aanhegting
Voorbeelde
- geslaap - die affiks "ge-" is 'n voorvoegsel
- houtjie - die affiks "-jie" is 'n agtervoegsel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.