Adendorp
Adendorp is 'n klein dorpie sowat 8 km buite Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Adendorp | |
---|---|
Adendorp Adendorp se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 32°18′11″S 24°32′49″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Dr Beyers Naudé |
Oppervlak | |
• Totaal | 31,34 km2 (12,10 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 401 |
• Digtheid | 13/km2 (30/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 78.1% |
• Bruin mense | 17.0% |
• Swart mense | 4.2% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 88.8% |
• Engels | 10.2% |
• Ander | 0.7% |
Poskode (strate) | 6282 |
Poskode (posbusse) | 6282 |
Geskiedenis
Adendorp is genoem na 'n vorige eienaar, Michiel Josef Adendorff, en gestig in 1855. Adendorp het sy plaas in hoewes onderverdeel om hom uit 'n finansiële verknorsing te kry. Hierdie hoewes het in 1878 'n dorp geword. Dit word baie bevoordeel deur die Van Ryneveldpasbesproeiingskema.
Sien ook
Verwysings
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- "Subplek Adendorp". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.