Adelaide-ovaal
Die Adelaide-ovaal is 'n veeldoelige stadion in Adelaide, 'n groot stad in Australië.
Adelaide-ovaal | ||
Adelaide-ovaal in 2015 | ||
Ligging | Australië, Suid-Australië, Australië | |
---|---|---|
Koördinate | 34°54′56″S 138°35′46″O | |
Eienaar | Suid-Australiese regering | |
Operateur | Adelaide-ovaal SMA Bpk. | |
Kapasiteit | 53 500[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 1872 | |
Huurders | ||
; Krieket
Australië (1884–hede) Adelaide (2014–hede) Adelaide Rams (1997–1998) |
Die stadion is in 1871 geopen. In 2009 het uitgebreide opknappings plaasgevind. Die staat het $535 miljoen toegestaan om die hele gebied te moderniseer sodat groot (internasionale) geleenthede voortaan hier gehou kon word. In November 2010 is die ou westelike pawiljoen vervang deur 'n nuwe een met groter kapasiteit. Twee nuwe pawiljoene is in 2012 bygevoeg (suid en oos). Die stadion kan 53 500 toeskouers huisves. Die speelveld is 167 by 124 meter.
Die stadion word hoofsaaklik vir krieket en Australiese voetbal gebruik. Rugby, sokker en tenniswedstryde word ook hier gespeel. Ten slotte is daar gereeld konserte in hierdie stadion.[2] Die Adelaide Strikers-krieketklub gebruik hierdie stadion sedert 2011 en die Australiese sokkerklub Adelaide Football Club sedert 2014. Die Suid-Adelaide-krieketspan gebruik dit ook. Dié stadion is vir die Krieketwêreldbeker 1992, die Rugbywêreldbeker 2003, die Krieketwêreldbeker 2015 en die T20I-wêreldbeker 2022 gebruik.
Fotogalery
- Australiese voetbal op Adelaide-ovaal in 2014
Wedstryde
Krieketwêreldbeker 1992
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1992.
Pakistan 74 (40.2 boulbeurte) |
t |
Engeland 24/1 (8 boulbeurte) |
Saleem Malik 17 (20) Derek Pringle 3/8 (8.2 boulbeurte) |
Ian Botham 6* (22) Wasim Akram 1/7 (3 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Slegs 8 boulbeurte van Engeland se kolfbeurt is gespeel voordat reën ingesak het.
Sri Lanka 189/9 (50 boulbeurte) |
t |
Australië 190/3 (44 boulbeurte) |
Aravinda de Silva 62 (83) Peter Taylor 2/34 (10 boulbeurte) |
Geoff Marsh 60 (113) Pramodya Wickramasinghe 2/29 (10 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Indië 180/6 (30 boulbeurte) |
t |
Suid-Afrika 181/4 (29.1 boulbeurte) |
Mohammad Azharuddin 79 (77) Adrian Kuiper 2/28 (6 boulbeurte) |
Peter Kirsten 84 (86) Manoj Prabhakar 1/33 (5.1 boulbeurte) |
- Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Reën verminder die wedstryd tot 30 boulbeurte per span.
Rugbywêreldbeker 2003
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Rugbywêreldbeker 2003.
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
22 Oktober 2003 | Argentinië | 50–3 | Roemenië | Groep A | 33 673 |
25 Oktober 2003 | Australië | 142–0 | Namibië | Groep A | 28 196 |
Krieketwêreldbeker 2015
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2015.
Bangladesj 275/7 (50 boulbeurte) |
t |
Engeland 260 (48.3 boulbeurte) |
Mahmudullah 103 (138) James Anderson 2/45 (10 boulbeurte) |
Jos Buttler 65 (52) Rubel Hossain 4/53 (9.3 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Indië 300/7 (50 boulbeurte) |
t |
Pakistan 224 (47 boulbeurte) |
Misbah-ul-Haq 76 (84) Mohammed Shami 4/35 (9 boulbeurte) |
- Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
T20I-wêreldbeker 2022
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: T20I-wêreldbeker 2022.
Nieu-Seeland 185/6 (20 boulbeurte) |
t |
Ierland 150/9 (20 boulbeurte) |
Kane Williamson 61 (35) Josh Little 3/22 (4 boulbeurte) |
Paul Stirling 37 (27) Lockie Ferguson 3/22 (4 boulbeurte) |
- Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Australië 168/8 (20 boulbeurte) |
t |
Afghanistan 164/7 (20 boulbeurte) |
Glenn Maxwell 54* (32) Naveen-ul-Haq 3/21 (4 boulbeurte) |
Rashid Khan 48* (23) Adam Zampa 2/22 (4 boulbeurte) |
- Afghanistan het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Zimbabwe 117 (19.2 boulbeurte) |
t |
Nederland 120/5 (18 boulbeurte) |
Sikandar Raza 40 (24) Paul van Meekeren 3/29 (4 boulbeurte) |
Max O’Dowd 52 (47) Richard Ngarava 2/18 (4 boulbeurte) |
- Zimbabwe het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Indië 184/6 (20 boulbeurte) |
t |
Bangladesj 145/6 (16 boulbeurte) |
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
- Duckworth-Lewis-Stern-metode hersien teiken om te wen: 151 lopies in 16 boulbeurte vir Bangladesj.
Nederland 158/4 (20 boulbeurte) |
t |
Suid-Afrika 145/8 (20 boulbeurte) |
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Bangladesj 127/8 (20 boulbeurte) |
t |
Pakistan 128/5 (18.1 boulbeurte) |
Najmul Hossain Shanto 54 (48) Shaheen Afridi 4/22 (4 boulbeurte) |
Mohammad Rizwan 32 (32) Nasum Ahmed 1/14 (4 boulbeurte) |
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Verwysings
- (en) "Adelaide Oval". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "Adelaide Oval: A timeline" (PDF). Adelaide-ovaal. 28 Desember 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 Oktober 2017. Besoek op 28 Desember 2021.
- (en) "T20 World Cup: New Zealand v Ireland – Adelaide Oval, Adelaide". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: Australia v Afghanistan – Adelaide Oval, Adelaide". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: Zimbabwe v Netherlands – Adelaide Oval, Adelaide". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: India v Bangladesh – Adelaide Oval, Adelaide". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: Netherlands v South Africa – Adelaide Oval, Adelaide". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: Bangladesh v Pakistan – Adelaide Oval, Adelaide". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- (en) "T20 World Cup: SF – England v India – Adelaide Oval, Adelaide". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Adelaide-ovaal. |