Addo
Addo (ook bekend as Kommandokraal) is 'n klein nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R335 hoofweg en is ook 'n spoorweghalte op die hooftrajek vanaf Port Elizabeth na die noorde.
Addo | |
---|---|
Addo Addo se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 33°34′S 26°41′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Sondagsriviervallei |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,65 km2 (1,02 vk. myl) |
Bevolking (2011
[1]) | |
• Totaal | 6 239 |
• Digtheid | 2 354/km2 (6 100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011 [1]) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 41.4% |
• Swart mense | 56.7% |
• Ander | 1.1% [1] |
Taal (2011 [1]) | |
• Afrikaans | 47.4% |
• Xhosa | 47.3% |
• Engels | 2.4% |
• Ander | 2.9% |
Poskode (strate) | 6105 |
Poskode (posbusse) | 6105 |
Skakelkode | 042 |
Dit is een van die ingange na die Addo-Olifant Nasionale Park. Die naam word ook gedra deur 'n spoorwegstasie, poskantoor en 'n brug. Dit is van Khoikhoi oorsprong en beteken waarskynlik "melkboskloof".[2]
Sien ook
Verwysings
- Hoofplek Addo tydens 2011-sensus.
- Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internetargief. p. 52. Besoek op 28 Augustus 2013.
Bronne
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.