Adams Mission
Adams Mission is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, wes van Amanzimtoti en suid van Durban, in die distrik Umlazi.
Adams Mission | |
---|---|
Adams Mission Adams Mission se ligging in KwaZulu-Natal | |
Koördinate: 30°2′2.4″S 30°48′54″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,88 km2 (0,73 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 770 |
• Digtheid | 410/km2 (1 100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.9% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 95.1% |
• Engels | 1.7% |
• Xhosa | 1.2% |
• Ander | 2.1% |
Poskode (strate) | geen |
Poskode (posbusse) | 4100 |
Skakelkode | 031 |
Die nedersetting is in 1836 gestig, maar moes in 1839 herbou word nadat Dingaan dit verwoes het. Dis genoem na die Amerikaanse sendeling dr. Newton Adams (1796–1841), wat in 1835 in Natal aangekom en 'n belangrike rol gespeel het in hierdie sendingstasie. Vandag is Adams Mission steeds 'n vername opvoedkundige sentrum.
Bronne
- "Subplek Adams Mission". Sensus 2011.
- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.