Acrocephalidae

Acrocephalidae is 'n familie van voëls in die superfamilie Sylvioidea en die orde van sangvoëls (Passeriformes). Hulle is meestal onopvallende voëls wat in struike en rietvelde woon, en dikwels eerder gehoor as gesien word. Die familie omvat 55 spesies.[1]

Acrocephalidae
'n Grootrietsanger (Acrocephalus arundinaceus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Passeri
Superfamilie:
Sylvioidea
Familie:
Acrocephalidae

Salvin, 1882
Genera

Acrocephalus
Chloropeta
Hippolais
Nesillas

Taksonomie

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.