Aboe Dhabi Grand Prix

Die Aboe Dhabi Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat sedert 2009 jaarliks in Aboe Dhabi in die Verenigde Arabiese Emirate plaasvind. Die Grand Prix word by die Yas Marina-renbaan, wat deur Hermann Tilke ontwerp is, gehou.

Vorige wenners

Uitleg van die Yas Marina-renbaan
Jaar Renjaer Vervaardiger
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT
2022 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda
2021 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda
2020 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda
2019 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2018 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2017 Vlag van Finland Valtteri Bottas Vlag van Duitsland Mercedes
2016 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2012 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Renault
2011 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2010 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2009 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.