Abdy
'n Abdy (Latyns: Abbatia Frans: Abbaye) is 'n outonome klooster, waarvan die owerste die ab is. Die owerste van 'n aartsabdy word aartsab genoem, wat nog 'n 'rangtrappie' hoër in die hiërargie staan.
Soorte abdye
Afhangend van die waardigheid en funksie van 'n abdy, word dit volgens tipe geklassifiseer. Volgens die gemeente is die meerderheid abdye egter ondergeskik aan ander abdye.
- Exempte-abdy: gelei deur 'n versierde ab.
- Koninklike Abdy: Onder die beskerming van 'n monarg, soos die Koninklike Abdy van Las Huelgas
- Territoriale abdy: gelei deur 'n mede ab-biskop
- Aartsabdy: gelei deur 'n aartsab, slegs met 'n Benediktynse gemeente
- Ryksabdy: abdy wat ryksvryheid het.
In Suid-Afrika
Inkamana Abdy in Vryheid, KwaZulu-Natal is die tuiste van die Benediktyne. Die orde se internasionale afkortingskode is OSB (latyn: Ordo St. Benedict).
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Abdy.
- (en) Inkamana Abdy
- (de) hulle 'hoofkantoor' is die aartsabdy Sint Ottilien
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.