Abdulsalami Abubakar
Abdulsalami Abubakar (gebore 13 Junie 1942) was 'n generaal en die voormalige leier van Nigerië se PDP-party. Hy was vanaf 9 Junie 1998 tot 29 Mei 1999 (na Sani Abacha se dood) die presedent van Nigerië.
Abdulsalami A. Abubakar | |
President van Nigerië | |
Ampstermyn 9 Junie 1998 – 29 Mei 1999 | |
Voorafgegaan deur | Sani Abacha |
---|---|
Opgevolg deur | Olusegun Obasanjo |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 13 Junie 1942 Minna, Nigerië |
Eggenoot/-note | Fati Lami Abubakar |
Kind(ers) | 6 |
Alma mater | Technical Institute, Kaduna |
Religie | Islam |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Nigerië |
Diens/Tak | Nigeriese lugmag Nigeriese weermag |
Jare in diens | 1963-1967 (lugmag) 1967-1999 (weermag) |
Rang | Generaal |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.