Aaron Mokoena
Teboho Aaron Mokoena (gebore op 25 November 1980 in Boipatong) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Bafana Bafana uitgedraf.
Aaron Mokoena op Loftus Versfeld, 16 Junie 2010 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Teboho Aaron Mokoena[1] | ||
Gebore | 25 November 1980 | ||
Geboorteplek | Boipatong, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,85 m | ||
Speelposisie | Verdedigende middelveldspeler/sentrale agter | ||
Jeugloopbaan | |||
Jomo Cosmos | |||
Bayer Leverkusen | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1999–2003 | Ajax | 7 | (0) |
2001 | → Germinal Beerschot (leen) | 12 | (1) |
2002 | → Germinal Beerschot (leen) | 29 | (1) |
2003–2005 | KRC Genk | 32 | (1) |
2005–2009 | Blackburn Rovers | 101 | (0) |
2009–2012 | Portsmouth | 77 | (2) |
2012–2013 | Bidvest Wits | 23 | (8) |
Nasionale span‡ | |||
Suid-Afrika O-23 | |||
1999–2010 | Suid-Afrika | 107 | (1) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 22:00, 28 April 2012 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Loopbaan
Seisoen | Klub | Land | Kompetisie | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|---|
1999/03 | Ajax | Nederland | Eredivisie | 7 | 0 |
2003/05 | KRC Genk | België | Eerste klasse (sokker België) | 32 | 1 |
2005/09 | Blackburn Rovers | Verenigde Koninkryk | Premier League | 101 | 0 |
2009/12 | Portsmouth | Verenigde Koninkryk | Football League Championship | 77 | 2 |
2012/13 | Bidvest Wits | Suid-Afrika | Premier Sokkerliga | 23 | 8 |
Verwysings
- "FIFA World Cup South Africa 2010: List of Players" (PDF) (in Engels). FIFA. 4 Junie 2010. p. 28. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 16 Junie 2010.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.