Aaron Carter
Aaron Carter (7 Desember 1987 – 5 November 2022)[1] was 'n Amerikaanse akteur, kletsrymer en sanger. Hy het bekendheid verwerf as 'n pop- en kletsrymsanger in die laat 1990's, en het homself gevestig as 'n ster onder voortiener- en tienergehore gedurende die eerste jare van die 21ste eeu[2] en met sy vier ateljee-albums. Hy was ook bekend vir sy rolle in die rolprente The Princess Diaries (2001), Jimmy Neutron: Boy Genius (2001), The Medallion (2003), en Popstar (2005).
Aaron Carter | |
Geboortenaam | Aaron Charles Carter |
---|---|
Geboorte | 7 Desember 1987 Tampa, Florida, Verenigde State |
Sterfte | 5 November 2022 (op 34) Lancaster, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Kletsrymer, sanger en akteur |
Aktiewe jare | 1997–2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2001: The Princess Diaries
- 2001: Jimmy Neutron: Boy Genius
- 2003: The Medallion
- 2005: Popstar
- 2010: Michael Jackson Commemorated
- 2014: College Fright Night
Televisiereekse
- 1997: Ja hi som!
- 1998: L&K Friday
- 2004: Young, Sexy &...
- 2006: House of Carters
- 2007: Grand Strand
- 2014: I (Heart) Nick Carter
- 2014: Surah Online
Televisierolprente
- 2003: What's Your Wish
- 2014: GBlok Presents: Spark It Up Live
- 2017: Supergirl Pro
Video's
- 1998: Bop Boys: The Videos
- 2000: Aaron Carter: Aaron's Party (Come Get It)
- 2001: Aaron Carter: Aaron's Party - Live in Concert!
- 2001: Aaron Carter: Leave It Up to Me
- 2002: Oh Aaron: Live in Concert!
- 2003: Michael Jackson & Friends: What More Can I Give
- 2004: Freestyle (with Brian Friedman)
- 2004: Lizzie McGuire: Star Struck Vol. 3
- 2005: Come Together Now
Verwysings
- "Aaron Carter: Singer and brother of Backstreet Boys' Nick Carter dies aged 34" (in Engels (VK)). Sky News. 5 November 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2022. Besoek op 5 November 2022.
- "ShowBuzz". Nick And Aaron Carter Get Real. 12 Julie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2006. Besoek op 11 Desember 11, 2021.
{{cite news}}
: Gaan datum na in:|access-date=
(hulp)
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.