Aardhond (astrologie)

Die Aardhond (戊戌, wùxū) is die 35ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, ) – die element Aarde en Jang – met die 11de Aardtak (戌, ), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).

戊戌

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardhondjaar het in 2018 begin en volgens die Gregoriaanse kalender duur dit van 16 Februarie 2018 tot 4 Februarie 2019.

Aardhondjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
Os
Tier
Konyn
Draak
Slang
Perd
Bok
Aap
Haan
Hond
Vark
Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Aardhondjare:

Jare van die Aardhond
0123456789
02663 v.C.2603 v.C.2543 v.C.2483 v.C.2423 v.C.2363 v.C.2303 v.C.2243 v.C.2183 v.C.2123 v.C.
102063 v.C.2003 v.C.1943 v.C.1883 v.C.1823 v.C.1763 v.C.1703 v.C.1643 v.C.1583 v.C.1523 v.C.
201463 v.C.1403 v.C.1343 v.C.1283 v.C.1223 v.C.1163 v.C.1103 v.C.1043 v.C.983 v.C.923 v.C.
30863 v.C.803 v.C.743 v.C.683 v.C.623 v.C.563 v.C.503 v.C.443 v.C.383 v.C.323 v.C.
40263 v.C.203 v.C.143 v.C.83 v.C.23 v.C.3898158218278
50338398458518578638698758818878
6093899810581118117812381298135814181478
701538159816581718177818381898195820182078
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 743 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Vuurhaan (丁酉)
Aardhond (戊戌) Volgende teken
Aardvark (己亥)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.