Aalwynkoraalboom
Die aalwynkoraalboom (Erythrina livingstoniana) is 'n boom wat in die Zimbabwiese laeveld, die Benede-Limpoporiviervallei en Mosambiek[1] voorkom. Die boom verskil van die ander koraalbome deurdat sy sade 'n wit kol op het in stede van swart.
Aalwynkoraalboom | |
---|---|
Stamme in Louis Trichardt | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Erythrina |
Spesie: | E. livingstoniana |
Binomiale naam | |
Erythrina livingstoniana Baker, (1871) | |
Sinonieme | |
|
Verwysings
- "Erythrina livingstoniana Baker" (in Engels). Flora of Mozambique. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2016. Besoek op 16 Junie 2017.
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.