Aalst, Oos-Vlaandere
Aalst (Frans: Alost) (Brabants: Oilsjt) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Die munisipale gebied het sowat 83 000 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 78 km².
Aalst Alost | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Collage van die stad Aalst. | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Ligging van Aalst in die provinsie Oos-Vlaandere | |
Koördinate: 50°56′00″N 4°02′00″O | |
Land | ![]() |
Gewes (deelstaat) | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Christoph D'Haese (N-VA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,12 km2 (30,16 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 83 347 |
• Digtheid | 1 038/km2 (2 690/vk. myl) |
Poskode | 9300, 9308, 9310, 9320 |
Skakelkodes | 053 |
Webwerf | www.aalst.be |
Die Dender-rivier vloei deur die stad. Aalst is 13 km van Dendermonde af.
Aalst se tweelingstad in Suid-Afrika is Worcester.
Besienswaardighede
- Sint-Martinuskerk met skildery van Peter Paul Rubens
- 't Gasthuys, Stedelijk Museum Aalst in die Oud-Hospitaal
Geboortes
- Dirk Martens (ca. 1446-1534)
- Pieter Coecke van Aelst (1502-1550), skilder
- Adolf Daens (1839-1907), politikus
- Valerius De Saedeleer (1867-1941), skilder
- Franz Cumont (1868-1947), argeoloog
- Louis Paul Boon (1912-1979), skrywer
- Pieter De Bruyne (1931-1987), argitek
- Odilon Mortier (1931), akteur
- Frans Fransaer (Moorsel, 1934 - 2010) digter, skrywer
- Chris Boni (1936), aktrise
- Jef Vermassen (1947), advokaat
![](../I/Sint-Martinuskerk_(Aalst)_-_Buitenaanzicht_03.jpg.webp)
Sint- Martinuskerk
![](../I/Aalst_begijnhof_kerk.JPG.webp)
Die Begijnhofkerk
Eksterne skakels
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aalst.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.